MK at Parklife (Interview)

Die MK Flits span het opgevang met Taxi Violence van Kaapstad, by laas jaar se Parklife musiekfees! Hulle praat oor hulle nuutste album Soul Shake, van die skryf proses, digitale distribution en ook die rol van sosiale media vir ‘n band.

2017 Taxi Violence Music © All rights reserved.